|
Bozewani (May 23, 2008 at 1:44 am)
mooi lied vir die mooi land se naam is Namibia!
Een dag, my besoek dis land, wanner my bly in Suid Afrika sal universteit
stripes08marie (May 15, 2008 at 9:01 am)
Ahhh.. good old Swakop! Best place in the world! Miss it like crazy... just another 7 months and then Im home again... cant wait
danewood1 (April 17, 2008 at 3:51 pm)
Al weer ek....tjank alweer! EK WILLIE KANADA TOE GAAN NIE.....EK WIL HYS TOE GAAN!
danewood1 (January 15, 2008 at 12:30 pm)
Ag jirre, ek tjank nou soo my hart is vlenters van verlange na my tuisdorp swakop, my heimat!
groenhond (November 23, 2007 at 10:08 am)
mmmmmmmmmmmmmmmm,mis die rsa..............
swakopsandy (November 18, 2007 at 4:27 pm)
Somebody's got the lyrics?
Thanks...
FDVETV (October 23, 2007 at 9:30 am)
Dit laat my verlang na die goeie land. Mooi Song.
barbaartjie (October 19, 2007 at 8:26 pm)
Valiant is baas
expatUSA (October 16, 2007 at 10:53 pm)
Ai, hoe verlang ek nou na my heug. Ons gesin het dikwels daar gaan vakansie hou. Hoe mooi is die water onder die jetty.
spanspekkie (September 5, 2007 at 8:59 am)
Valiant. Pragtig. |